{"id":9,"date":"2015-06-25T06:34:29","date_gmt":"2015-06-25T06:34:29","guid":{"rendered":"http:\/\/www.gynecare.co.za\/?page_id=9"},"modified":"2015-07-14T08:49:12","modified_gmt":"2015-07-14T06:49:12","slug":"about-us","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/about-us\/","title":{"rendered":"Meer oor Dr Ramon Aronius"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/ramon-rond.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"  wp-image-150 alignleft\" src=\"http:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/ramon-rond-300x300.png\" alt=\"ramon rond\" width=\"245\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/ramon-rond-300x300.png 300w, https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/ramon-rond-150x150.png 150w, https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-content\/uploads\/2015\/06\/ramon-rond.png 303w\" sizes=\"auto, (max-width: 245px) 100vw, 245px\" \/><\/a>Dr Ramon Aronius het sy mediese graad in 1988 voltooi aan die Universiteit van Amsterdam (Nederland). In 1989, het hy gewerk as Mediese Praktisyn in Indonisi\u00eb. Hy het terug gekeer na Nederland waar hy in die departmente van Algemene Chirugie, Obstetrie en Ginekologie gewerk het vanaf 1989 tot 1991, om verder ondervinding op te doen.<\/p>\n<p>Dr Aronius het sy spesialisasie in Obstetrie en Ginekologie in Duitsland voltooi, en in 1996 gewerk, as ginekoloog. In September 1997,het hy terug gekeer na Nederland om as spesialis en konsultant te werk in Rijnland Ziekenhuis en aan die Universiteit van Leiden. Die laaste twee en \u2018n halwe jaar voor sy vertrek na Suid Afrika in 2011, was hy die departements hoof by Amstelland Ziekenhuis.<\/p>\n<p>Na sy opleiding as spesialis, het Dr Aronius verskeie kursusse internationaal gedoen in beide obstetrie en ginekologie. Hy was ook verantwoordelik vir die implimentering en begin van endoskopiese chirurgie in Herdecke Hospital (Duitsland) asook in Rijnland Ziekenhuis (Netherlands) en in Worcester hospitaal (Suid Afrika).<\/p>\n<p>Gedurende 1999 tot 2004, was Dr Aronius betrokke by die 2 jaarlikse kursus vir gevorderde endoskopiese prosedures wat vir ginekolo\u00eb regoor Nederland aangebied is, deur die Universiteit van Groningen.<\/p>\n<p>Terwyl Dr Aronius in Nederland was, het hy deelgeneem aan \u2018n gesamentlike Ginekologie-Urologie-Chirurgie projek in Niger om vesicovaginale en rectovaginale fistulas te behandel en chirurgies te herstel. Verder was hy ook gevra om kliniese opleiding te gee aan dokters in die platteland van Bangladesh. Hy het ginekolo\u00eb in Oostenryk, Engeland en Nederland opgelei in histeroskopies sterlisasies sonder algemene narkose.<\/p>\n<p>Hy presenteer dikwels by internationale en nationale kongresse. Hy het verskeie artikels internationa al gepubliseer en is tans besig om die hoofstuk oor histeroskopie te hersien in: &#8220;Clinical Gynaecology (\u201c<strong><em>Endoscopic Surgery<\/em><\/strong><em> part B: Hysteroscopic Procedures<\/em>\u201d in the 5th edition of Clinical Gynaecology \u2013 in review)&#8221;<\/p>\n<p>Dr Aronius was genomineer as een van die top spesialiste in Nederland voor sy verhuising na Suid Afrika.<\/p>\n<p>Dr Aronius is nog steeds betrokke by akademiese opleiding as ekterne dosent aan die Universiteit van Stellenbosch.<\/p>\n<p>Dr Aronius praat vlot Afrikaans, Engels, Hollands, Duits en Frans.<\/p>\n<p><span style=\"text-decoration: underline;\"><strong>Spesiale belangstellings:<\/strong><\/span><\/p>\n<p>Endoskopie (gevorderede laparoskopiese en histeroskopiese) chirurgie<\/p>\n<p>Uro-ginecologie<\/p>\n<p>Bloeding stoornisse<\/p>\n<p>Menopausal en post-menopausal verwante probleme<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr Ramon Aronius het sy mediese graad in 1988 voltooi aan die Universiteit van Amsterdam (Nederland). In 1989, het hy gewerk as Mediese Praktisyn in Indonisi\u00eb. Hy het terug gekeer na Nederland waar hy in die departmente van Algemene Chirugie, Obstetrie en Ginekologie gewerk het vanaf 1989 tot 1991, om verder ondervinding op te doen. &hellip; <a href=\"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/about-us\/\" class=\"more-link\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Meer oor Dr Ramon Aronius<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-9","page","type-page","status-publish","hentry"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/9","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9"}],"version-history":[{"count":6,"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/9\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":152,"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/9\/revisions\/152"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.gynecare.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}